Tilcayo
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Tilcayo | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Mammalia |
| Orde: | Carnivora |
| Suborde: | Feliformia |
| Familie: | Felidae |
| Subfamilie: | Felinae |
| Genus: | Leopardus |
| Spesie: | L. tilcayo |
| Binomiale naam | |
| Leopardus tilcayo Nogales-Ascarrunz, Aliaga-Rossel, Lescroart & Eizirik, 2026 | |
Die tilcayo (/tɪlˈkaɪoʊ/ (ⓘ) til-KYE-oh; uitspraak in Spaans: [tilˈkaʝo] ⓘ; Leopardus tilcayo) is 'n klein wildkat spesie in die Leopardus genus. Die Spesie is inheems aan Bolivië. Die tilcayo, wat geïdentifiseer is deur middel van 'n genetiese studie van tierkatte wat in September 2026 gepubliseer is, is die eerste bestaande katspesie wat sedert 1923 formeel beskryf is.[1] Die tilcayo was reeds onder daardie naam aan plaaslike gemeenskappe bekend. Sy voorkoms is soortgelyk aan dié van ander tierkatspesies, soos die oncilla, en sy status as 'n geneties onderskeibare populasie is eers in die studie van 2026 deur soöloë gedokumenteer.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bittel, Jason (17 September 2026). "Meet the First New Cat Species Discovered in 100 Years". National Geographic (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2026. Besoek op 17 September 2026.
- ↑ Lescroart et al. 2026, p. 6: "This species is named after the local name "tilcayo" used for this felid, which is widely known in the Bolivian Yungas zone. The name is treated as an unchanged noun in apposition."